Omtrent ons - About Us


Afrikaans English

Hierdie web ruimte is die eindom van Rudolf Henning. Ek woon in Kuilsrivier (Kaapstad), Suid-Afrika, Aarde, Melkweg, iewers in die heelal...

My belangstellings wissel van Sterrekunde, Paleontologie (dinosourusse), Rekenaar programmering, Wetenskap fiksie, Luister na musiek en soms sommer enige ander ding wat interresant lyk.

Ek is getroud met Heleen (voorletters H.H.). Haar voorletters is dus nou H.H.H. Haar belangstellings is Rudolf (Ek), Rekenaar speletjies, vertaling van engelse TV sepies in Afrikaans en enige ander ding wat sy kan vind om te doen by die huis.

Heleen is swanger bladsy

Runé is hier!

Ons liedjie vir Runé

This web site is the property of Rudolf Henning. I'm living in Kuils river (Cape Town), South Africa, Earth, Milky way, somewhere in the universe...

My interests vary from Astronomy, Paleontology, Computer programming. Sci-Fi, listening to music and by times anything that looks interesting.

I'm married to Heleen (initials H.H.). Her initials now is H.H.H. Her interests are Rudolf (me), computer games, translation of TV soaps into Afrikaans and any other thing she can find to keep herself busy at home.

Heleen is pregnant page

Runé is here!

Our song for Runé

Rudolf en Heleen op Bloubergstrand, 1997 (en moet "pose" vir die kamera - ons wou nie regtig lag nie) ;-) Rudolf and Heleen on Blaauwberg strand, 1997 (and posing for the camera - we were faking to laugh) ;-)
Die hare is nog minder maar die ondervinding is meer. Dis nou hoe dit in die Paarl lyk (2001). The hair is becomming thinner but the experience is more. This is what Paarl looks like (2001)
Suid-Afrika South Africa

Ten spyte van al die omstandighede in ons land geniet ons dit hier. Dis 'n land wat dinge bied wat geen ander land kan nie (dis die enigste plek waar ek Afrikaans kan praat sonder dat iemand my gaan skeef aankyk - meestal)

Dispite the circumstances in our country we enjoy it here. This country can give what no other country can  (it's the only place I can speak Afrikaans without someone looking at me strangely - mostly)