| Reproduced from an article published in Keur magazine, 20 January 1995 (South Africa) | AN ENGLISH TRANSLATION OF THIS ARTICLE |
![]() |
The Men From The Ministry het ou bekendes in meeste SA huise geword, maar die gewilde reeks word op 26 Februarie (1995) die laaste keer op Radio South Africa gehoor. | |
|
Vaarwel
Aan
Ou Vriende |
||
| deur LIEZL-MONIQUE STRYDOM |
'n skip Seychelle toe opgevoer. Tom se gedugte span was John Simpson, |
Tom Meehan was sir Gregory Pitkin, die onder-sekretaris van die eerste minister onder |
Haribhai Spoonilal V. Mukerjee gespeel.Frank Graham het die portier Mathews (wat terminale |
|||
|
DAAR
was groot hartseer toe een van Radio South Africa se gewildste programme
ná sowat 27 jaar amptelik "uittree". Die laaste opname
van "The Men From The Ministry" was in die Drostdy Loft-teater
in Durban. Baie mense het met dié program grootgeword en lief geraak
vir die kleurryke karakters. Die program is aanvanklik deur Springbokradio
uitgesaai, maar het ten einde geloop toe die stasie op 31 Desember1985
gesluit is. Toe Don Ridgway verlede jaar 'n komedie vir Radio South Africa
soek, het by geweet hy kan nie misluk as hy die gewilde reeks terugbring
nie. |
Roger
Service, Maureen Adair,Tommy Read en Pat Simpson. Laasgenoemde is ná
sy dood in 1972 vervang deur Frank Graham. Tom se seun Barry het hom daarna
y die span aangesluit en onder die skuilnaam Brian Squires opgetree om
verwarring uit te sakel. |
andere
Callaghan, Thatcher en Major.
Sy het karakters vertolk wat gewissel het van babas tot bejaarde tannies. Haar permanente rolle was egter Mildred Murfin, die sekretaresse, en 'n ou dame, Lol (Lolita) - vrou van Humbert Snetherswaite. Tommy Read was Humbert, die galante filosoof wat op sy kenmerkende spoeg-en-spat-manier die mense laat lag het. Hy het ook die rol van die goedhartige Indiër, Rampersad |
asma het en klink asof elke oombliksy laaste kan wees) 'n onmisbare karakter gemaak.Ander rolle was die mal Italiaanse operasanger en Mettertyd het die teks 'n "mannetjie" wat verwyfd "hallo-hallo-hallo" groet.rnindergeword en om tevrede te stel, het Tom en Barry self geskryf. Die program is eers in die SAUK-ateljees voor Durbanse gehore opgeneem, maar RadioSouth Africa het toe besluit om dit op verskeie ander plekke in Durban op te neem. Na 26 Februarie hoer Suid-Afrika nie weer me: "Join the whole mad bunch at the same time next week for the same romp down the corridors of power with "The Men From The Ministry." ![]() Lol Snetherswaite en die manne in aksie |
Published to the Internet
by Robin Davis, Kloof, South Africa
January 2002
© Robin Davis, 2002