WELKOM BY


HENRI SE


KULINÍRE GENOT BLAD!





Makou.jpg




Die BURGERS is nie mense wat glo aan leef om te eet nie. Dit is min of meer 'n noodsaaklike. Daarom sal jy nie hier aardskuddende resepte kry nie.

Dit is net logies dat iemand wat aldag en heeldag om 'n HARDEKOOLVUUR sit, iewers langs die pad moet eet ook, maar dis nie te sÍ nie. Ek glo 'n man wat kaas en brood kan sny, en 'n eier kan bak, sal oorleef. Dit help natuurlik om iemand soos Virginia Makgoba in diens te hÍ, of om te weet waar die naaste Kentucky is.


Die onderstaande skakels sal jou neem na resepte vir beproefde disse. Let op dat hulle meestal gebaseer is op gesellige samesyn. Dit is uiters belangrik om streng by die resep te hou, want klein wysigings kan rampspoedige gevolge inhou. Jy is egter welkom om te eksperimenteer, maar moenie my verantwoordelik hou vir die gevolge nie!


* * *


HENRI se GEBRAAIDE SKAAPTJOPS

HENRI se SKAAPNEKPOTJIE

DANABAAI se CALAMARI

GESTOKTE WILDEMAKOU

ENGELA SE SAMPIOEN VULLER

ENGELA se POTBROOD

VIRGINIA se PAP en SHEBA

HENRI se BRAAIBROODJIES

KLEIN KAROO ROOSTERKOEK



* * *

[TUIS] [ONS] [KINDERS] [BELANGSTELLINGS] [OMGEWING] [GUNSTELINGE] [HARDEKOOL] [SKAKELS] [ADRESBOEK]