•
Klik op ’n skaakstuk van jou keuse en klik dan op
die blokkie waarheen jy dit wil skuif. •
Let ook op dat rokades
(“castling”) sowel as en passant moontlik is.
• Origens is die program nie so “slim” dat
beginners hom nie sal kan klop nie!
Jy is wit—die rekenaar is swart
Klik op “Refresh” bo in jou gewel
as jy van nuuts af wil begin