|
||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
|
||||||||
|
|
||||||||
|
ONDER: Barver is so 'n klein
dorpie in die Noordwes-Duitse platteland dat dit op baie landkaarte
glad nie eens aangedui word nie. Dit lę suid van die stad Bremen en
net wes van die dorp Diepholz in Nedersakse. Die Oldewage-plase vorm
'n soort "voordorp" van Barver. Daar word hier onder meer
met aartappels en varke geboer.
|
|
|||||||
Om terug te keer na INHOUDSOPGAWE van die Ollies klik hier
Bladsy laas hersien op 20/09/2004