Gelee in die hartjie van Johannesburg, die besigheid is in my gemoedelike huisie naby die East Rand Mall in Boksburg Suid Afrika.

As jy opsoek is na kwaliteit & ietsie besonders met betrekking tot Kwilt, Appliek en & Laslappie werk dan is jy by die regte adres.

Van Kwilts, Muur Behangsels, Plekmatjies, Tafeldoeke & nog meer, spesiaal gemaak na jou persoonlike behoefte.

As jy opsoek is na 'n nuwe Stokpertjie of wil graag met ander jou kreatiwiteit deel dan is die Beginners Klas die regte besluit. Hier kan jy leer om te Kwilt, Appliek en & Laslappie werk te bemeester en sodoende jou eie Meestertuk voltooi.

"Kreatiwiteit het geen Grense nie" geen werkstuk is to groot of te klein nie. Oorsese Bestellings is ook Welkom!

As jy enige vrae, bestellinge, besprekings of verdere inligting het kan jy my gerus
skakel...+27 (0)82 784 2612

Dankie vir jou besoek, geniet die kuiertjie!

Groete
Doris Frank

 

 

© 2004 Chameleon Quilting Worx :: 1027x768 pixel :: Colour settings of 16Bit or higher :: Microsoft Internet Explorer 5.x or later.
Webdesign deur Beatrice Avemaria