HANDELSURE
By OOM POLLA se Winkel
Maandae:
09:00 - 16:00
Dinsdae: 09:00 - 16:00
Woensdae: 09:00 - 12:00
Donderdae: 09:00 - 16:00
Vrydae: 09:00 - 16:00
Saterdae: 09:00 - 12:00
   
HANDELSURE
By STELLies se Winkel
Dinsdae: 12:00 -13:00
Donderdae: 12:00 -13:00
   

OOM POLLA SE WINKEL is geleë op die gronde van Paul Roos Gimnasium en het sy onstaan gehad in 1993 met die lewering van tweedehandse handboeke. Sedertdien het die winkel gegroei, maar die kern van ons besigheid is steeds hoërskoolhandboeke.

Ons bedien tans die leerders van Paul Roos Gimnasium, Hoërskool Stellenbosch,Bloemhoef Hoër Meisieskool en Rhenish Hoër Meisieskool direk van nuwe en/of tweedehandse handboeke, asook skryfbehoeftes. 'n Wye verskeidenheid van studiegidse is beskikbaar.

By Hoërskool Stellenbosch kan leerders bestellings plaas en afhaal by Stellies se Winkel. Dit is egter meer raadsaam om na Oom Polla se Winkel te gaan waar voorraad aangehou word.

     
 
COPYRIGHT 2009 | OOM POLLA SE WINKEL