Missie

Die Afrikaanse Baptiste Kerke is ’n Christelike denominasie en bestaan om die lewende God te verheerlik deur God se sending in die wêreld te volbring (Matteus 28:18 tot 19). Hierdie doelstelling word verwesenlik deur getuies te wees (Handelinge 1:8).


Die gebiede waar hul getuienis geld is:

  • Die omgewing waar lidmate woon en werk,
  • Die woongebied van ander kultuurgroepe, en tot
  • Die uiterste dele van die aarde.

 

 

11 Maart, 2004

Tuisblad ontwerp deur:  Stuur e-pos aan Euporia
Plaas jou Preeknotas en Bybelstudies hier: